2017 Produksieveiling

10de Jaarlikse Produksieveiling - Die Beste Moederlyn in die Bedryf
Westend Landgoed, Morgenzon

Tydens die 10de produksieveiling is top kwaliteit kommersiële Drakensberger vroulike diere en Merino's van een van die beste Merino kuddes in die hoëveld, opgeveil.

Cras tempus ligula a tempor adipiscing